2021-10-21

Swartskaap (Afrikaans Edition)

Claudie Thompson het ses boeties en een sussie, maar net sy en haar broer Theuns deel dieselfde pa en ma. Haar lewe lank stry sy al teen die gene in haar bloed. Sy glo vas sy aard meer na haar pa, al was hy ‘n paar keer in die tronk. Maar dis sý skuld dat sy haar matriekjaar in die Salvation Army moes deurbring . . .


Book Details

Book Title: Swartskaap (Afrikaans Edition)

Book Author: Odette Schoeman

Book Category: -

ISBN: B00CWYPD1I